100% DIENSLEWERING
Die blindings het ons binne ' npaar dae na bestelling ontvang. Die verpakking was uiters goed gewees en pas perfek in die twee vensters. Jul website is baie goed en gebruikersvriendelik. 100% dienslewering!

Besvarelse fra BlindsDirect.co.za







